book-icon Uitgawe April 2018

Range Rover Velar: Stoeier in ’n swaelstertmanel

akkreditasie

Met die bekendstelling van die Velar het Land Rover se bemarkingsmense aangevoer dié nuweling is nét so bekwaam as enige ander Range Rover. Die motorskrywers wat daardie dag teenwoordig was, het beleef die kop geknik, maar onderlangs skepties vir mekaar gegrinnik.

Ons het drie 4x4-roetes in die Montagu-omgewing getrotseer (lees die storie hier) om te sien of dié stelling enige meriete het. Ons toetsmotor het met rooi metaalvlokbakverf gepronk en was geskoei in 20”-Pirelli Scorpion Verde- alleseisoenbande – nie juis ingerig vir veldry nie...

Gelukkig het die lugvering vir goeie grondvryhoogte gesorg, want op ons roete sou ons elke millimeter nodig hê. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan