book-icon Uitgawe Desember 2020-Januarie 2021

Volkswagen Kombi: Bobaas bussie

akkreditasie

2014 Volkswagen Kombi 2.0 TDI

"Ek het voorheen met ’n Toyota Fortuner 3.0 D-4D gery en dit was ’n uitstekende sleepvoertuig. Ek het egter besluit om effens af te skaal en het vir my ’n Kia Sportage aangeskaf, hoofsaaklik omdat ek op soek was na effense beter brandstofverbruik.

Hy was heelwat ligter op brandstof en dit was ’n heel gawe ryding, maar hy kon nie die mas opkom as sleepvoertuig nie. Ek en my vrou, Zelda, is in 2017 genooi om die Krugerwildtuin in ’n vriend se splinternuwe Volkswagen Kombi T6 te verken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan