book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

VW Tiguan: Die volk se wa

akkreditasie

Mense se reaksie op die motor wat jy bestuur, spreek boekdele. Neem byvoorbeeld die splinternuwe Volkswagen Golf GTI.

In die week waarin ek hom toetsbestuur het, is ek amper van die pad af gery soos petrolkoppe agter, langs en voor my gestoei het vir ’n plekkie van waar hulle die agtste weergawe van dié ikoniese luikrug van naderby kon sien.

By verkeersligte het mans hulle ruite laat sak en duime gewys. Vreemdelinge het in Checkers se parkeerterrein oorgehardloop om te kom gesels. “Dis nie myne nie. Ek toetsbestuur hom net,” het ek aanvanklik geprewel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan