book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Wat ’n Kombi-nasie!

akkreditasie

Volkswagen maak vier minibussies: die Caravelle, California, paneelwa en Kombi.

Van laasgenoemde is drie modelle beskikbaar, almal met ’n 2 l-dieselenjin, en almal het ’n sleepstang met swaaibeheer standaard.

Die Kombi se deugde is natuurlik welbekend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan