book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Wat werk vir jou: Sportnuts of bakkie?

akkreditasie

Die bosbakkie en veldry-stasiewa het elk sy ondersteuners wat aanvoer dat die een beter is as die ander wanneer dit kom by avonture duskant ons landsgrens.

Bakkies is veral geskik vir die vervoer van vrag, en jy gáán immers ’n vrag kampgoed laai op jou epiese hengelekspedisie na die Kunenemond.

Daarteenoor fokus ’n sportnuts meer op die gerief van sy passasiers, en dit is óók belangrik, veral op ’n reis wat weke lank gaan duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan