book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

5 vergete 4x4- feite

akkreditasie

1 Ons is almal uniek

As jy al ooit ’n begeleide 4x4-toer meegemaak het, sal jy dalk onthou hoe die toerleier almal opdrag gee om hulle bande se lugdruk tot ’n sekere syfer te verminder.

 Óf hy het “nul punt agt!” uitbasuin óf hy is die soort ou wat elkeen in die groep se voertuig deurkyk en ’n unieke lugdruksyfer voorstel wat by elke ryding pas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan