book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

70 jaar van Volkswagen!

akkreditasie

Volkswagen se Uitenhage-aanleg (vandag Kariega) het oor die jare Volkswagen Kewers, die Kombi 2, die Golf (ook die Citi Golf), die Polo en verskeie Audi’s gebou.

Meer as 4 miljoen voertuie het in die sewe dekades by dié aanleg se hekke uitgery en gesorg vir die 21,7%-markaandeel in die Suid-Afrikaanse voertuigmark.

Ry & Sleep sê veels geluk, Volkswagen Suid-Afrika! Die eerste selfaangedrewe motorkar in Suid-Afrika was ’n Benz Velo wat in 1896 deur die Johannesburgse sakeman John Percy Hess ingevoer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan