book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Bestel jou groente vars affie plaas

akkreditasie
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Dis goedkoper, bring ’n mens nader aan die oorsprong van dít wat jy eet, jy ondersteun die plaaslike boere én verminder die gebruik van verpakkingsmateriaal. Hier’s ’n paar verspreiders.

Little Oaks

Dié bekende verskaffer lewer deesdae ook by huise af. Deur vennootskappe met klein ondernemings en sjefs uit die omgewing te smee, verskaf Little Oaks ook nou werfeiers, boetiekbrode, onverwerkte heuning, kase, konfyte en bevrore maaltye.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan