book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Britte sê: Kyk sepies in jou selfbestuurmotor

akkreditasie

Die departement gee toe Brittanje het tans geen volle outonome voertuie nie, maar hy maak solank reg vir die toekoms.

Die wysigings is slegs van toepassing op motors waarin ’n videoskerm deur die voertuigvervaardiger self geïnstalleer word, en dan op voorwaarde dat die beeld daarvan outomaties deur die voertuig afgeskakel word sodra die persoon in die bestuurdersitplek nodig is om beheer oor die voertuig te neem.

Dit is om dié rede dat die gebruik van ’n selfoon deur die “bestuurder” onwettig sal bly – ’n selfbestuurmotor kan nie jou selfoon afskakel wanneer die rekenaar so besluit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan