book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Chery Tiggo staan op

akkreditasie

Dit is Chery se eerste produk ná ’n afwesigheid van drie jaar.

“Die Tiggo 4 Pro gaan een van die gevorderdste kompakte sportnutse wees, maar met een van die mees mededingende pryse in sy klas,” sê Tony Liu, uitvoerende adjunkhoofbestuurder van Chery Suid-Afrika.

“Boonop is Suid-Afrika die eerste land ter wêreld wat die regterstuurmodel kry.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan