book-icon Uitgawe April-Mei 2023
Deel

Die Honda Quest is terug

akkreditasie

Deelnemende spanne kan hulle regmaak vir sand, klippe, modder en grondpaaie terwyl hulle met Honda Africa Twin-avontuurmotorfietse meeding.

Inskrywings (met ’n motivering waarom jy gekies moet word) open op 1 April 2023 en sluit twee weke daarna.

Nadat al die inskrywings ontvang is, sal ’n paneel 200 kandidate kies wat van Junie tot Augustus hulle ryvernuf aan die keurders moet bewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan