book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Die INEOS Grenadier is om die draai

akkreditasie

Dít teenoor die amptelike nuwe Land Rover Defender wat ’n sekere mate van onenigheid onder Landie-entoesiaste veroorsaak.

INEOS het in September aangekondig die Grenadier is beslis op pad na Suid-Afrika, en Tim Abbott gaan die sweep klap in Afrika suid van die Sahara.

Die maatskappy het ’n vennootskap aangegaan met die SMH-groep in Gauteng en die SMG-groep in Kaapstad en Durban om vertoonsale en werkwinkels vir die Grenadier namens INEOS te bestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan