book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Die Truma is hier

akkreditasie

Die eenheid is bedoel vir voertuie soos ryhuise of woonwaens met ’n vaste dak, en afhangend van die spesifieke model weeg dit 27,5-33 kg.

Die drie modelle, Aventa Comfort (8 200 BTU), Aventa Compact (5 800 BTU) en Aventa Compact Plus (7 500 BTU) werk al drie met 230 V-krag.

Die Comfort verhit en koel af teen onderskeidelik 1 700 W en 2 400 W, terwyl die ander twee net afkoel teen 1 700 W en 2 200 W.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan