book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Dieremaniere: Vrae en antwoorde

akkreditasie

Riaan Hammond van Hartenbos skryf Ek het hierdie olifant-gesin onlangs in die Krugerwildtuin afgeneem. Die een olifant het ’n groot gat op haar voorkop – wat het gebeur?

Die wildkenner L.D. van Essen antwoord Dis moeilik om onomwonde te verklaar wat die gat in die olifantkoei se gesig veroorsaak het.

Dit kan ’n aangebore defek wees, maar dit kon ook moontlik gevorm het as gevolg van ’n besering wat septies geraak het of ’n abses.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan