book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Dinokeng se heel nuutste

akkreditasie

Die 21 ha grond waarop die nuwe kampplek ontwikkel is, behoort aan Pieter en Desiréé Erasmus, en slegs die 4 ha met die staanplekke is omhein.

Nadat jy met die teerpad deur die Tau-hek is, draai ’n grondpad van 2,7 km regs af. Pieter-hulle onderhou hierdie pad en jy kan selfs jou doodgewone padwa met ’n geruste hart sleep.

Die swembad met ’n klouterraam langsaan is die eerste tekens van die kampplek op Pieter-hulle se grond. Die ses staanplekke volg ’n ent verder links met ’n laaste een op die punt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan