book-icon Uitgawe Februarie 2019

Drie hoera’s vir oom Cowboy en sy sleep-Kewer

akkreditasie
Die Kewer sleep die Travelite-woonwa
Die Kewer sleep die Travelite-woonwa

By daardie jaar se Grand Prix op Kyalami is daar ook woonwaens ten toon gestel. Dit is waar oom Cowboy-hulle ’n Travelite-woonwa gesien en op die plek besluit het hulle moet een hê.

Toe Grosvenor-motors in Johannesburg die Maandagoggend hulle deure oopsluit, was my pa se broer gereed om sy nuwe wa aan sy Volkswagen Kewer, ’n 1 200-model, te haak.

Hy het sy eie vervoerbesigheid gehad en het kort duskant drie maande opsy gesit vir ’n toer deur die land. Twee weke ná die transaksie vertrek hulle uit Benoni Kaapstad toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan