book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Gecko Xtreme word effens bygewerk

akkreditasie

Dit beteken die aanvanklike konsep was weldeurdag – en woonwakopers stem saam, veral as ’n mens kyk na die meer as 170 Xtreme-modelle op die pad.

Dit is dus groot nuus as iets kleins verander: Die kort been van die L-bankie teen die oorkantse paneel as jy in die deur staan, is weggedoen.

Dit beteken die bankie is nou reguit, wat dit ruimer maak vir die twee mense waarvoor die Xtreme ontwerp is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan