book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Volvo ondersoek hologram-tegnologie

akkreditasie

Laasgenoemde het ’n digitale film ontwikkel wat hy aan die binnekant van Israeliese vegvliegtuie se glaskap plak.

Die film word MLTC – of dan “multi-layered thin combiner” – genoem.

Dit vertoon ’n holografiese teikenbeeld aan ’n vegvlieënier en vervang die tradisionele HUD-skerm (“heads-up display”).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan