book-icon Uitgawe Desember 2019

In die hart van die bos

akkreditasie
Tava-Lingwe-wildlodge
Tava-Lingwe-wildlodge

Een van ons kampvriende was onlangs by die Tava-Lingwe-wildlodge op die grens tussen die Vrystaat en Gauteng en het ons daarvan vertel. Omdat dit so naby aan die huis is, het ons besluit om ons Jurgens Penta aan ons Nissan Navara te haak en met die Viljoenskroonpad te ry tot waar ons op die R59 in die lodge se rigting afdraai.

Twee paartjies het saam met ons kom kamp. Van Potch af het dit net langer as ’n uur geneem om tot hier te ry.

Dit is skoon en netjies en die uitleg van die kampterrein só beplan dat ’n mens stilte en privaatheid het. Die wêreld was droog met ons besoek, maar ons het die mooiste sonsondergange gesien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan