book-icon Uitgawe September 2019

Kaapstadse internasionale lughawe knap aanloopbaan op

akkreditasie
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Die opknapping van die hoofaanloopbaan gaan sowat R3,93 miljard kos. Die nuwe aanloopbaan sal 3 500 m lank wees en sal 15 meer vliegtuie per uur kan hanteer (van 30 tot 45). Die grootste passasiersvliegtuig ter wêreld – die Airbus A380 met ’n vlerkspan van 80 m – sowel as ander reuse soos die Boeing 747-800 (vlerkspan 68 m) sal dan hier kan land.

Ander projekte behels die opknapping van die aankomssale vir binnelandse vlugte, sowel as die uitbreiding van die internasionale aankomssaal.

Konstruksie begin in 2020.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan