Deur Annelien Pienaar, Human & Rousseau
R380 in boekwinkels
Hierdie resepteboek is ’n viering van vleis en behoort enige karnivoorkok se hart bly te maak. Annelien Pienaar is ’n voedselwetenskaplike en sy het meer as 100 resepte vir beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis saamgestel.