book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023

Leserbrief: 41 jaar en g’n einde

akkreditasie

Johan en Elmare van Staden van Parow skryf  Ek wil graag die lof besing van ons 1981 Sprite Sport wat ons in 1983 gekoop het. Hy is voorheen net twee keer gebruik, en die koopprys van R5 000 was nie veel minder as dié van ’n nuwe woonwa nie.

Die eerste twee jaar het ek die wa as blyplek in Namakwaland gebruik waar ek besig was met konstruksiewerk.

Sedert 1985 het ons met ons drie kinders gereeld die wa vir vakansies gebruik. Wanneer ons nie die Sprite gebruik nie, staan hy onderdak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan