book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: Boeiend in blou

akkreditasie

Johann Rademeyer van Mbombela skryf  Hierdie blouvisvanger het op ’n stomp in die Krokodilrivier gesit.

Ek het die foto op my plaas net stroomop van Mbombela geneem. Dis ’n mannetjie en hy het pas ’n vis gevang en vir sy nooi gegee.

Ek hou die paartjie al ’n paar jaar dop en sien hulle gereeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan