book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: Daar’s iets in jou tande...

akkreditasie

Retha Rust van Hermanus skryf  Ek en my man, Rian, woon al 17 jaar lank op Hermanus en geniet die noorkapperwalvisse wat ons kus elke jaar tussen Mei en November besoek.

In 2021 was die walvisse skaars en dit was ’n groot lekkerte om sowat tien van hulle naby die nuwe hawe dop te hou.

Hulle het baie na aan die rotse geswem en dit was so mooi om te sien hoe groot hulle hulle bekke oopmaak om water te skep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan