book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserbrief: Die donkie bly ’n wonderlike ding!

akkreditasie

Neil du Preez van Worcester skryf Ek was in Junie vanjaar met vakansie en het Leliefontein, ’n klein dorpie in Namakwaland, besoek.

Ek het hierdie foto in die hange van die Kamiesbergpas op pad daarheen geneem. Hier word ’n span donkies nog gebruik om die lande te ploeg.

Gert Vries het die donkies gestuur en Manie Theunis het ’n sambok geklap om hulle aan te hits.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan