book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Leserbrief: Die Swakop in vloed

akkreditasie

Jermanneke Havemann van Swakopmund skryf  Op 16 Februarie 2022 het die Swakoprivier vir die eerste keer in 11 jaar die Atlantiese Oseaan bereik. Ek het hierdie foto omtrent 9 vm. in Swakopmund geneem.

Die bruisende bruin water was ’n skouspel – dit het behoorlik branders gemaak! Die water het net voor die ou treinbrug suid van die dorp opgedam, maar soos in 2011 het kinders ’n smal sloot tot by die see gegrawe – die stroompie het gou breër geword en deurgebreek.

Al wat ’n Swakopmunder is, het strand toe gekom om dit te aanskou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan