book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: Die Tankwa is weergaloos

akkreditasie

Mike Dyssel van Kuilsrivier skryf  In die erge grendeltye van die afgelope twee jaar het die versie “As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad” meer betekenisvol geword.

Die verlange na oop ruimtes, eindelose vistas en ’n lynreguit stofpad het vir my die wandelpadnostalgie vasgevang.

Dié verlange het my sedertdien die langste ononderbroke grondpad in Suid-Afrika – die R355 tussen Ceres en Calvinia – en ander agterpaaie in die Tankwa-Karoo laat verken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan