book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserbrief: Diens uit die lug uit!

akkreditasie

Pieter en Rindie Barnard van Modimolle skryf Ons sê graag dankie aan André van Helsdingen van Destination Caravans vir besonderse naverkoopdiens.

Ons was in Junie op pad Laeveld toe vir ’n blaaskans, toe ons Destination Journey-woonwa se een wiellaer ingee.

Ons was gelukkig in die omgewing van Forever se Swadini-oord en kon tot daar ry. Dit was ná 16:00 op ’n Vrydagmiddag, maar ons besluit om tog die mense van Destination te kontak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan