book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserbrief: Goudgeel is g’n vaal nie!

akkreditasie

Coen Oelofse van Roodepoort skryf Die winterlandskap in die noorde van die land voel soms ’n bietjie vaal, asof al die kleur verdwyn. Tog moet ’n mens net mooi kyk.

Ek het dié Kaapse wewer in die Walter Sisulu- nasionale botaniese tuin in Roodepoort afgeneem.

Die voël was opsoek na iets om te eet en het die geel aalwynblomme mooi gekomplementeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan