book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Leserbrief: Is die Jimny só dors?

akkreditasie

Hein Schmidt van Hartbeespoort skryf  Ek het die artikel “Oos, wes... Suid-Afrika bes!” in die Februarie-Maart 2022-uitgawe interessant gevind, veral omdat die mense die reis met ’n Suzuki Jimny aangepak het en ek belang stel om so ’n voertuig aan te skaf.

Wat my egter ontstel, is die brandstofverbruik wat in die artikel genoem word. Daarvolgens gee die “40 l-tenk jou ’n reikafstand van ongeveer 350 km”.

Dit beteken die Jimny se verbruik was dus 11,5 l/100 km, wat na my mening buitensporig is. Tans kry ek 9 l/100 km met my 2012 Nissan X-Trail – ook ’n petrolmodel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan