book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Leserbrief: Ja, nè, lekker uitgevang!

akkreditasie

Paul Smit van Amsterdam skryf Ek het onlangs saam met vriende in die Moremi-wildreservaat in die noorde van Botswana gekuier – dit was baie spesiaal.

Op ons eerste aand in die reservaat het ons by South Gate gekamp. Ná aandete het ons skottelgoed gewas en alles mooi weggepak voor ons gaan slaap het, maar ek het my selfoon op my kampstoel vergeet...

Ons het ’n nagkamera opgestel en het die volgende oggend gesien ’n hiëna het my selfoon weggedra!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan