book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022
Deel

Leserbrief: Jou vullis is joune

akkreditasie

Peter Cole van Kyalami skryf Ek en my vrou, Susan, besoek die Krugerwildtuin al die afgelope 15-20 jaar, en soms kry ons geleentheid om selfs meer as een keer per jaar ’n draai te maak.

Ons kamp met ’n Bush Lapa en het onlangs weer twee weke daar gaan kamp.

Dit was by Pretoriuskop en Letaba, en op die H1-1 digby Pretoriuskop het ek foto’s geneem van die bekende hiënagat met ’n klomp kleintjies langs die pad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan