book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserbrief: Klein dorpie, groot kattekwaad

akkreditasie
Skets: Fred Mouton
Skets: Fred Mouton

Johan Bauer van Centurion skryf Evan Naudé se rubriek “Forty days en die rugbypale” in Weg #196 het my teruggevoer na my eie skooljare aan die Hoërskool Vredenburg.

Ek het in 1968 gematrikuleer. Die skool het van heinde en ver skoliere getrek – daar was ’n bus wat kinders van Saldanhabaai, Velddrif, Laaiplek en die lugmagbasis by Langebaanweg aangery het.

My pa was in die lugmag en ek was ’n buskind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan