book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: Korentepoortdam kraai koning

akkreditasie

Herman Crous van Riversdal skryf Dit was lekker om soveel oor my tuisdorp se plekke in Toast Coetzer se artikel “Die toekoms is (Riversdal)groen” in Weg #198 te lees.

Op warm somersdae wink die Korentepoortdam my altyd nader. Die wêreld hierlangs is tans mooi groen ná al die reën.

Jy kan op die gras langs die dam braai of ski en swem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan