book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Leserbrief: Krismisrose en sielskos

akkreditasie

Aniki Joseph van Pretoria skryf  Ons het onlangs vir ’n paar dae weggebreek na die Walkersons-privaat-landgoed naby Dullstroom in Mpumalanga. Watter sielsverrykende ervaring was dit nie!

Ons het in ’n kothuis tuisgegaan, ’n paar keer in die hotel geëet en jy kan jou by die spa laat pamperlang.

Die sonsondergange oor die foreldamme is mooi en jy kan vlieg-hengel en voëlkyk. Hier is ook veilige stap- en drafroetes verby watervalle en jy kan die gebied te perd besigtig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan