book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: My pa en sy Dodge

akkreditasie

Ronél Koch van Heidelberg skryf Ek het die artikel “Ek en my kar” in Weg #198 baie geniet.

Hier is my pa, Dawie Koch (81), by sý spesiale ryding – ’n 1963 Dodge 330 – tussen die goudgeel kanolalande op sy plaas, Melkhoutdrift, naby Heidelberg in die Wes-Kaap.

My pa was al die jare ’n Nissan-handelaar en hy het ’n voorliefde vir motors.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan