book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

Leserbrief: ’n Jimny tem die Richtersveld

akkreditasie

Karen Le Roux Mossmer van Montagu skryf Ek het nog altyd gedroom van ’n ryding om by my avontuurlus te pas.

Ek het my Suzuki Jimny genaamd Schnappy in Februarie 2020 gekoop – die vorige eienaar het deur Suider-Afrika na Malawi met die Jimny getoer.

Ek en my lewensmaat, Jan du Preez, en ons twee agtjariges, Ida en Emil, het in Oktober 2020 ons eerste groot avontuur saam met Schnappy na die Richtersveld aangepak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan