book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Leserbrief: Ons sirkel deur die Oos-Kaap

akkreditasie

Johan Cilliers van Wellington skryf Ek en my vrou, Arina, het in Mei ons jare lange wens vervul en met die woonwa ’n sirkelroete deur die Oos-Kaap aangedurf.

Dit was vir ons ’n onbekende deel van die land en ons was heel verras.

Ek sleep ’n Sprite Swing met my Nissan X-Trail en ons eerste oorstaanplek was by Kleinplaas op Oudtshoorn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan