book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: Sê “sebra”!

akkreditasie

Vanessa Krieger van Brakpan skryf  Ek het hierdie prettige foto op ’n begeleide wildrit by La’WiiDa-lodge in die Hennopsriviervallei naby Pretoria geneem.

Ons het ’n trop sebras dopgehou en hierdie een het nuuskierig nadergestap. Ek moes net daai skewe glimlag vasvang!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan