book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Leserbrief: Só kan dit nie aangaan nie

akkreditasie

Peter Cole van Kyalami skryf  Julle het in die Desember 2021-Januarie 2022-uitgawe ’n brief van my gepubliseer waarin ek kla oor morsjorse in die Krugerwildtuin. Een van die hiënas langs die pad het aan ’n plastiekbottel staan en kou.

Ek is bevrees, dinge het nog nie verander nie. Ons was onlangs weer twee weke in die Kruger en het dié keer eers by Maroela in ons Bush Lapa gekamp – dis naby die Orpenhek.

Hiervandaan is ons na een van ons gunstelingkampplekke, Letaba. Ons hou graag op die brug oor die gelyknamige rivier stil, want jy het ’n goeie kans om van hier af wild te sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan