book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserbrief: Spuit kom nooit te laat!

akkreditasie

Alta Pretorius van Pretoria skryf Dit was ’n warm dag in Augustus in die Krugerwildtuin en ons het laatmiddag by die Transportdam gestop om die diere dop te hou.

’n Paar jong olifante het in die modder gerol en die ou grotes het hulleself natgespuit. Twee olifante het diep die water ingestap.

Die een was naderhand heeltemal onderwater, selfs sy slurp het verdwyn en sy pote was in die lug!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan