book-icon Uitgawe Oktober-November 2022
Deel

Leserbrief: Tyd vir ry

akkreditasie

Beverley le Grange van Kraaifontein skryf  Ons is deel van ’n 4x4-groep en vat die pad uit Kraaifontein na die Noord-Kaap.

Ons wiele gaan verby groen inligtingborde wat die rigting aandui: Springbok, Bitterfontein, Pofadder... en ons kom tot stilstand digby Kakamas, by die Die Mas-familieplaas.

Hier kamp ons terwyl die Oranjerivier rustig verby vloei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan