book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Leserbrief: Uit die pad, in die oog

akkreditasie

Marius Esterhuizen van Vredendal skryf Ek het al gesukkel met visstokke wat in die kampplek in die pad rondstaan en dan nog omwaai ook.

’n Mens soek ook gereeld ’n stapstok of besem wat nie op sy plek is nie. Daarom het ek ’n spesiale rakkie gemaak.

Ek het twee ronde gate in ’n plankie geboor waarin twee sterk magnete pas. Hierna het ek ’n plastiek-U-buis (trunking) van 1,5 cm breed teen die plankie vasgeskroef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan