book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserbrief: Vlieg laag, mik hoog

akkreditasie

Herman Crous van Riversdal skryf ’n Plaasvakansie op Porterville is altyd lekker – die rustigheid, die mense, ag, sommer net alles.

Ek het die afgelope Julie by my swaer in die distrik gekuier en hierdie foto met my Samsung Galaxy A50 geneem.

Ek wou ’n foto neem van die vliegtuig wat plaagdoder op die koringlande spuit, maar dit was makliker gesê as gedaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan