book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Leserbrief: Waar’s die dae?

akkreditasie

Leon en Elmarie Vorster van Cradock skryf Ek en my vrou, Elmarie, kamp met ’n Jurgens Exclusive wat ek met my Chevrolet Trailblazer sleep.

Agterop die woonwa skerts ons nogal met die kinders se erfporsie, want ek het ’n plakkaat gemaak waarop staan “Kyk hoe geniet ons die kinders se erfgeld!”.

Gepraat van geld: Net anderdag pak ek my oorlede ma, Nellie, se tassie uit en kom af op ’n spyskaart uit 1964.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan