book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Leserbrief: Wag jy, dis myne!

akkreditasie

Willem Botha van Sinoville skryf  Ek hou altyd my kamera byderhand wanneer ons op vakansie gaan. Ons het in Augustus 2021 in die Marloth Park gaan ontspan.

Die Krokodilrivier vorm hier die grens tussen die reservaat en die Krugerwildtuin.

Ek was op ’n wandelpad langs die rivier toe ek ’n visarend in ’n boom sien sit. Ek het hom deur my kamera dopgehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan