book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Leserstorie: Nóú kamp ons ordentlik

akkreditasie

Die Fouche’s het nog altyd gekamp wanneer hulle vakansie hou.

Hulle filosofie is dat elke kamp ’n verhaal is wat deel vorm van hulle lewenspad.

Die verhaal begin by hulle begeerte om die meer afgelëe plekke in ons land te sien. Nadat hulle baie jare lank woonwa gesleep het, het die begeerte al hoe sterker geword – en hulle het besef hulle Gypsey Romany-padwa is nie opgewasse vir die taak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan