Matroosberg kry ’n warm bad

akkreditasie

Matroosberg het pas sy eerste swembad gekry... en boonop is dit ’n verhitte onderdakswembad!

Die swembad is in die onthaalsaal gebou en tot die beskikking van besoekers aan die reservaat, hetsy dit dagbesoekers of oornaggaste is.

Hier is ook ’n klein restaurant en kroeg. Die swembad is 1,4 m diep en 10 x 4 m groot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan