book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Mobi skuif Malmesbury toe

akkreditasie

Die hele sentrum skuif nou Malmesbury toe.

Die nuwe perseel én vertoonlokaal is groter, verduidelik Reghardt Jansen Van Vuuren, mede-eienaar.

“Ons is net 50 km van Kaapstad af, maar steeds naby ons klante op plekke soos Citrusdal, Riebeek-Wes, die Paarl en Worcester.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan