book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

My twee vuurwaens: Met watter een sleep ek vandag?

akkreditasie

Ek het met kamp grootgeword, en ek en my vrou, Pikkie, het ons eerste woonwa 25 gelede aangeskaf: ’n 1974 Gypsey 2.

Ek het die woonwa destyds met my 1986 Audi 500E gesleep.

Volgende aan die beurt was ’n 1983 Gyspey 4 wat ek ook met die Audi gesleep het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan